GRENDELSTAAT ALBUM EN MUSIEKVIDEO IN WORDING!

NUWE ALBUM EN MUSIEVIDEO IN WORDING!

Die slegte nuus is dat die grendelstaat wat oor die nasie hang die opkomende Soms Wen Die Wolf album se produksie vetraag het. Die goeie nuus is dat dit Soms Wen Die Wolf inspireer het om 'n nuwe lied en kortsnit tot die lewe te roep.